Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vlettershof Guest House

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loopstraat 34, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Vanaf R960 R864 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Vlettershof Guest House is in 'n ou deel van die dorp Robertson geleë en bied gerieflike gastehuisverblyf net 750 m vanaf die middedorp met sy winkels en restaurante.

Gerieflike verblyf word gebied in 'n selfsorgkothuis en 4 gastekamers. Die eenhede wat aangebied word sluit in The Jacaranda Room, The Freylinia Room, The Oregon Room, The Lourier Cottage en The Dassieshoek Loft. Alle kamers is toegerus met gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Ander geriewe sluit 'n yskassie, 'n waaier en verwarmer, tee- en koffiemaakgeriewe, WiFi en 'n TV met Netflix en Showmax in.

Daar is 'n groot agterplaas met braaigeriewe en veilige parkeerplek agter 'n heining.

Die eiendom is toegerus met 'n omskakelaar, sonpanele en batterye, asook sonkrag- en gasgeisers vir die versagting van beurtkrag.

Die dorpie Robertson bied wynlandgoedere, die Robertson-kunsgalery, 'n olyf- en olieproe-ervaring, restaurante, koffiewinkels, die Robertson-boeremark en Klipdrift-distilleerdery.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Toeganklik vir kosaflewerings-apps

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 77 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Juanita F
Saam met vriende
5.0
Ons is baie lekker gebly. Als was perfek gewees. Sien sterre.
Feb 2025
Juanita F
Saam met vriende
5.0
Ons het lekker gebly. Als was perfek. Sien sterre.
Feb 2025
Felicia D
Saam met vriende
5.0
Great stay! Great stay, we'll be back!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Clifford P
5.0
Excellent value. Comfortable stay! Clean, neat, tidy. All amenities.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Margareta V
5.0
'n Aangename ervaring behalwe dat veral twee van die vier kamers nogal warm was. Alles is baie professioneel en vriendelik hanteer. Ons was egter nie ...
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hermanus Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 77

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Loopstraat 34, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Gaste dink Vlettershof Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R960
R 960 R 864
per nag, vir 2 mense
Vanaf R960
R 960 R 864
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loopstraat 34, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd1a0d225adba6a82f4d9173b0b82f8a707c95bc2ee6a4fa26d9fcd3f63609b304c1e7c28029b40d3df3168f2a9eacd619c7c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R960 nouVanaf R864 per nag, vir 2 mense 77 5 1 5 34 Loop Street Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.797674098922 19.886924003635

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang