Vintage on Main
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 persone
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 205, Waterkloof, Pretoria, 1081, Gauteng
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Vintage on Main bied gehalteverblyf aan besoekers in Waterkloof, Pretoria.
Die ou huis is netjies opgeknap en beskik oor 3 slaapkamers, elk met hul eie badkamers.
Elke gastekamer bied slaapplek aan 2 gaste en die tripelkamer het plek vir 3 gaste.
'n Wasmasjien en tuimeldroër is beskikbaar.
Die verblyf het ook 'n swembad, groot tuin en braaigeriewe.
Waaiers en verwarmers is beskikbaar.
Lugversorging is beskikbaar in die Vintage en tripel kamers.
Daar is oop parkeerplek op die perseel en die huis het elektriese omheining, asook 24 uur-gewapende reaksie. Die huis is loop afstand van Brooklyn en Waterkloof Sentrum. Die Gautrein bushalte is reg oorkant die gastehuis.
Life Groenkloof Hospitaal, SARS, Universiteit van Pretoria, UNISA, Harlequins Club Pretoria, Austin Roberts Voëlpark, Pretoria Country Club, Brooklyn Surgical Centre, Loftus Versfeld is tussen 1,8 km vanaf perseel. Menlyn Maine Central Square 2,8 km.
Op Saterdae word daar tydens besigheidsure klein funksies in die tuin gehou.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Lanette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 87
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Hoofstraat 205, Waterkloof, Pretoria, 1081, Gauteng
- Gaste dink Vintage on Main het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 persone
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 205, Waterkloof, Pretoria, 1081, Gauteng