Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ville Agape

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Rye 1, Coldstream, Tsitsikamma, 8611, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ville Agape is in die hartjie van die Tsitsikamma-streek op die Tuinroete geleë. Die plattelandse gastehuis bied verblyf op 'n selfsorg- of B&B-basis. Daar is geen beurtkrag by Ville Agape nie, aangesien dit nie Eskom-krag gebruik nie.

Die verblyf bestaan uit 2 eenhede, elk met 'n privaat ingang. Elke eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n dubbelbed in die slaapkamer en 'n stort in die en suite-badkamer.

Die eenhede het albei 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas, stoof, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenhede maak oop op 'n privaat patio met 'n sitarea. Braaigeriewe en veilige parkeerplek is beskikbaar. Elke eenheid het 'n TV met DSTV.

Gaste kan visvang, voetslaan, rekspring, bergfietsry, perdry, 4x4-roetes en kajak in die omgewing geniet. Daar is ook Suid-Afrikaanse orgideë om in die omgewing te besigtig. Mak Alpynse bokke kan op die eiendom gesien en gevoer word. Gaste kan ook appelliefies in die tuin pluk.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Mariaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • De Rye 1, Coldstream, Tsitsikamma, 8611, Oos-Kaap
  • Gaste dink Ville Agape het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Rye 1, Coldstream, Tsitsikamma, 8611, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8pXg3Mj0fLFNJoebkqmGgg5I7YJkxBu0pX2eFmqLtsSpTc41iT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 1 De Rye Coldstream 8611 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.96613500502 23.719123530094

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang