Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

VillaDeVille

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moepelstraat, Elspark, Germiston, Johannesburg, 2193, Gauteng
  • Vanaf R399 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

VillaDeVille is 'n instansie geleë op die eienaar se eiendom, geleë in Germiston. Verblyf bestaan uit 'n selfsorgwoonstel en 'n kamer in die huis.

VillaDeVille is 'n volledig gemeubileerde selfsorgwoonstel met slaapplek vir 4 gaste. Dit bestaan uit 2 slaapkamers, albei gemeubileer met 'n dubbelbed, en 1 badkamer met 'n stort-oor-bad. Die kombuis is goed toegerus om maaltye in te kook en beskik oor 'n yskas, mikrogolf, oond en stoof. Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank en 'n TV met volledige DStv-kyk.

Die Oud-Hollandse Styl Slaapkamer het slaapplek vir tot 2 gaste en is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n badkamer met 'n bad en stort. Die kamer word daagliks skoongemaak en is toegerus met 'n yskas, stoof, mikrogolfoond, haardroër en strykyster.

Gratis WiFi is beskikbaar op die perseel, asook veilige parkeerplek vir 2 voertuie.

VillaDeVille is ideaal geleë 25 tot 30 minute vanaf O.R Tambo Internasionale Lughawe. Die eiendom is ook 10 tot 15 minute se ry vanaf Elsburg Tailing-kompleks, skole, kolleges, winkelsentrums en ander geriewe geleë.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 79 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Bernard M
Gesin met klein kinders
5.0
Netjies, ruim, vriendelik! Ons het baie lekker gebly, al was dit net vir een nag. Bitter groot kamers en vertrekke, baie netjies, en vriendelike gasvr...
Sien meer
Feb 2025
Riekie V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie dankie vir 'n baie gerieflike, skoon plek. Gasvrou is fantasties! Ek het lank na so 'n skoon en netjiese plek gesoek. VillaDeVille is die volledi...
Sien meer
Nov 2024
Louise H
Gesin met tieners
5.0
Home away from home. Pragtige plek en lieflike gasvrou. Elize gaan uit haar pad om jou tuis te laat voel. Die woonstel het alles en nog meer. Sal besl...
Sien meer
Jul 2024
Yvette M
Gesin met tieners
5.0
Baie ruim en netjies. Goeie kommunikasie en warm ontvangs ontvang. Elize se ga. Heerlike gebly, dadelik tuis gevoel!
Mei 2024
Chantelle B
Gesin met klein kinders
5.0
Huislike atmosfeer. Baie netjiese plek en waarde vir geld. Vreeslik gasvry en alles wat jy nodig het. Sal enige tyd weer daar inboek.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 80

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Moepelstraat, Elspark, Germiston, Johannesburg, 2193, Gauteng
  • Gaste dink VillaDeVille het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 399
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 399
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moepelstraat, Elspark, Germiston, Johannesburg, 2193, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2152741c33e5738a3c8d8d0a7ab95b1f68548a4fe659fcbd69971f3c39e405f681af58782d9244403e27481ef9cd50f9c03b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R399 per nag, vir 2 mense 79 5 1 5 Moepel Street Elspark, Germiston 2193 Gauteng 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -26.25995 28.22811

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang