Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Wal

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bovenplaats, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 600 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Villa Wal is 20 km buite Caledon geleë en bied rustige verblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n vakansiewegbreek.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Twee van die slaapkamers is elk met 'n koningingrootte-bed ingerig, terwyl die derde slaapkamer 'n koningingrootte-bed sowel as 2 enkelbeddens het. Die eerste badkamer is toegerus met 'n stort, 'n bad, 'n toilet en 'n wasbak, terwyl die tweede badkamer toegerus is met 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, stadige kookplaat, eetgerei en breekware. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n etenstafel, gemaklike rusbanke, en 'n TV met Netflix en DStv-toegang, en WiFi word voorsien.

Buite is daar 'n patio met 'n sitarea, 'n ingeboude braai, 'n swembad en 'n borrelbad waar gaste kan terugsit, ontspan en gehaltetyd saam deurbring.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai
Warmbad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Julene W
5.0
Amazing. I will definitely be going again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Jessica A
Saam met vriende
5.0
Lovely. Communication from the host was top-notch. All the needed directions and arrangements for accessing the property were clearly s...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Kelvin A
Gesin met klein kinders
5.0
Excellent! 5 stars. Villa Wal had everything needed for a wonderful family getaway. The house was spotless and had everything to make o...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Lynn T
5.0
We'll definitely be back. Absolute bliss. We had the best stay at Villa Wal. Stocked with all the necessities that you'll ever need. Ac...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Jody P
Saam met vriende
5.0
Great place, value for money and great hosts. Directions received were clear and precise. Hosts are great and everything you need is th...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Rita Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 21

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Bovenplaats, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Gaste dink Villa Wal het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bovenplaats, Caledon, 7230, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA961b2f98db21f7954f31a576c8e73f7154a7d12d3d4bca871d3693cc4291adacb7be64f1fdb7b49286750d9d8e7ac622c7d0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 8) 12 5 1 5 Bovenplaats Caledon 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.34781390709 19.554292773878

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang