Villa Tarentaal
Kry 50% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 4 Feb 2025 tot 30 Apr 2025.
- Kapasiteit: 21 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Villa Tarentaal, Van Der Stelstraat, Afdeling 3 van Plaas 381, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 400R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Villa Tarentaal is op 'n werkende olyfplaas in die historiese Tulbagh-vallei geleë en bied verblyf in selfsorgkothuise omring deur rustige tuine met berguitsigte. Die ligging bied maklike toegang tot die middedorp, asook wyn- en olyfplase in die omgewing.
Verblyf word gebied in 4 selfsorgkothuise met hul eie privaat tuine en patio's, 1 luukse suite en luukse tent. Elke kothuis het veilige parkeerplek, gratis WiFi en toegang tot die buiteswembad op die perseel. Die kothuise het binne-kaggels en buitebraaigeriewe, en 2 van die kothuise het houtbrandbaddens.
Die eiendom beskik ook oor 'n kinderspeelgrond met oerwoudgimnasium, sowel as 'n rivier en 'n olyfboord.
Doendinge en geriewe in die area sluit wynproe, olyfproe, restaurante, perdry, ritsrit en museums in, asook pragtige staptogte en bergfietsroetes.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Joanne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 34
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Villa Tarentaal, Van Der Stelstraat, Afdeling 3 van Plaas 381, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
- Gaste dink Villa Tarentaal het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 21 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Villa Tarentaal, Van Der Stelstraat, Afdeling 3 van Plaas 381, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang