Villa Lorea @47
Beskrywing
Die selfsorgeenheid is op die grondverdieping van die huis en het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n bed vir 2 kinders. Die tweede slaapkamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed. Hierdie slaapkamer het 'n sit-, eetarea, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskas. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien. Elke slaapkamer het ook 'n privaat ingang. Die eenheid het 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, mikrogolf, braaipan, lugbraaier, ketel, broodrooster, basiese eetgerei en breekware toegerus is. Die sitarea het gemaklike rusbanke en lei na 'n onderdakbalkon wat 'n etenstafel met sitplek vir 8 en 'n uitsig het.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbed vir 2
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Reg van toegang word voorbehou.
Let wel dat gaste die volledige bepalings en voorwaardes wat deur die bestuur voorsien word met aankoms moet aanvaar.
Die eenheid het nie 'n wasmasjien of skottelgoedwasser nie, maar 'n daaglikse skoonmaak- en wasgoeddiens is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenslaapkamer-ateljeewoonstel het 'n koninggrootte-bed en 'n privaat badkamer met 'n instapstort en toilet, asook 'n oopplan-sitarea en -eetarea met 'n tee- en koffiemaakstasie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbank vir 1
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room only basis.
Huisreëls
Reg van toegang word voorbehou.
Let wel dat gaste die volledige bepalings en voorwaardes wat deur die bestuur voorsien word met aankoms moet aanvaar.
Die eenheid het nie 'n wasmasjien of skottelgoedwasser nie, maar 'n daaglikse skoonmaak- en wasgoeddiens is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: P. Lorea-weg 47, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang