Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Lin-Zané

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 66 Bernauw, Langs die N14, 4 km vanaf Vryburg, 8600, Noordwes
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Villa Lin-Zanè bied verblyf in 'n stil en rustige plaasstyl-atmosfeer, net 4 km buite Vryburg, op die N14 Delareyville-pad, in die Noordwes-provinsie geleë.

Villa Lin-Zanè het 6 en suite-kamers, 'n gesinskamer en 3 selfsorg-eenhede elk met 'n kombuis en leefarea. Elke kamer het sy eie privaat ingang en is uniek versier met handgemaakte meubels. Beddegoed van hoë gehalte word voorsien, en elke kamer beskik ook oor 'n lugversorger en tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste is welkom om 'n duik in die sprankelende swembad te neem. Braaigeriewe is ook beskikbaar vir gaste se gebruik.

Ons het baie veilige parkeerplekke vir karavane, sleepwaens en trokke.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 89 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Reghard O
Saam met lewensmaat
5.0
Oppie plaas gevoel. Ek het baie lekker gebly by Villa Lin-Zanè, dit voel asof 'n mens op die plaas is, weg van die stad se lawaai. En aangename gasvry...
Sien meer
Feb 2025
Jarryd S
Saam met lewensmaat
5.0
Great value. My stay was very nice. I was late to book in, but Sanet waited for me and helped me. I would go back anytime.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Elize B
5.0
100% soos wat ek dit wou gehad het. Die plek was netjies, skoon, veilig en alles het aan my vereistes voldoen.
Jun 2024
Karien D
Besigheidsreis
5.0
Heerlike oornag verblyf gewees. Baie dankie vir die moeite met die kamer. Baie lekker gebly.
Apr 2024
Gideon N
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend, lekker, skoon. Lekker aangename atmosfeer. Ons sal definitief weer hier aandoen!
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sannet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 89

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Erf 66 Bernauw, Langs die N14, 4 km vanaf Vryburg, 8600, Noordwes
  • Gaste dink Villa Lin-Zané het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vryburg Noordwes
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 66 Bernauw, Langs die N14, 4 km vanaf Vryburg, 8600, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc47cbd035b5a88296b2078116a6300cc8bd46d72d455fadba64ed83b3a6c452c9b7f1f1208df5c6623a5dab7c9b0e548f07a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 89 5 1 5 Plot 66 Bernauw Off the N14 8600 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.965612398518 24.774227723447

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang