Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa G28 Selborne Golf Estate

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ou Hoofpad, R102, Selborne Gholflandgoed, Pennington, 2000, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R3 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Villa G28 Selborne Golf Estate bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n villa in die Selborne Golf Estate wat 3 km vanaf Pennington geleë is. Geniet die sonsondergang vanaf die patio wat oor die pragtige gholfbaan uitkyk en waardeer die voëllewe.

Die villa het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n gastetoilet en 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer. Beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, 'n oond en stoof, en 'n mikrogolfoond, en het 'n opwaskamer met 'n wasmasjien en skottelgoedwasser vir gerief. Die villa bied oorgenoeg kasspasie, linne en swem- en badhanddoeke. Die leefarea lei na 'n patio met buitemeubels en braaigeriewe.

Die landgoed het 'n 18 putjie-gholfbaan, 'n spa, tennisbane, staproetes, swembaddens en 'n speelarea vir kinders.

Die villa is ideaal vir 'n gesin of 2 en is nie geskik om meer as 6 volwassenes te akkommodeer nie.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.5
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Lynette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 12

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Ou Hoofpad, R102, Selborne Gholflandgoed, Pennington, 2000, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Villa G28 Selborne Golf Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 3 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ou Hoofpad, R102, Selborne Gholflandgoed, Pennington, 2000, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e5bfdf69d9f52514d77b997b9425f35778e0e91749de29e18aca44f70ddb3affb726a75603ef30c6810aa72d035c5f7a39f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 Old Main Road, R 102 Selborne Golf Estate 2000 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.375818014815 30.67845017791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang