Villa de Vie Self Catering
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vredekloofstraat 65, Vredekloof, Brackenfell, Kaapstad, 7560, Wes-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Villa de Vie Self Catering is in die voorstad Brackenfell, Kaapstad, geleë en bied gehalteverblyf, ideaal geskik vir sakereisigers, hospitaal- of gesinsbesoekers. Die kompleks is naby talle winkels, restaurante en alle ander geriewe geleë.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan tot 4 persone op 'n slag. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 1 stapelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, bad, toilet en wasbak.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskas, breekware en eetgerei. Die sitkamer het gemaklike sitplek asook 'n TV met Netflix en 'n slaapbank vir 'n bykomende gas. Gaste kan die DStv-stroomdiens op die TV gebruik deur in te teken met hul eie intekeningbesonderhede.
Die kompleks bied ook gaste se veilige parkeerplek en gebruik van die tennis- en muurbalbane.
Brackenfell is naby die befaamde Wynroete en net 20 minute se ry vanaf die Kaapstadse middestad geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 143
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Vredekloofstraat 65, Vredekloof, Brackenfell, Kaapstad, 7560, Wes-Kaap
- Gaste dink Villa de Vie Self Catering het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vredekloofstraat 65, Vredekloof, Brackenfell, Kaapstad, 7560, Wes-Kaap