Villa D'amico
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Monica-laan 30, Flamwood, Klerksdorp, 2572, Noordwes
- Vanaf R950 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Villa D'amico is 'n gastehuis wat deur die eienaar bestuur word in Klerksdorp. Dié gastehuis beskik oor braaigeriewe, 'n seisoenale buiteswembad en gratis privaat parkeerplek.
Verblyf by Villa D'amico beskik oor 6 kamers wat individueel versier is. Hierdie kamers is ingerig met óf 'n dubbelbed óf 2 enkelbeddens, en het toegang tot 'n privaat badkamer met 'n stort of bad. Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n mikrogolfoond, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Al die kamers is toegerus met lugversorgers
Villa D'amico is ideaal geleë 600 m vanaf 'n Pick 'n Pay Hipermark. Flamwood Walk Winkelsentrum is 1,3 km weg, en Wilmed Park Hospitaal is 1,4 km vanaf die eiendom.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Villa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Monica-laan 30, Flamwood, Klerksdorp, 2572, Noordwes
- Gaste dink Villa D'amico het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Monica-laan 30, Flamwood, Klerksdorp, 2572, Noordwes