Victory Towers Suites
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: West-straat 1, Bloemhof, 2660, Noordwes
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Victory Towers Suites is in Bloemhof geleë en bied die ideale toevlugsoord aan gesinne of vriende wat op soek is na gerieflike en rustige ontvlugting.
Elke suite het knus beddens en 'n badkamer met 'n stort of bad. Bykomende geriewe sluit lugversorging, 'n sitarea met 'n TV, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n kombuisie met 'n yskas en 'n mikrogolf in.
Gaste kan die groot buiteswembad, plonspoele en braaigeriewe geniet. Die verblyf het ook 'n kroeg wat volledig toegerus is, 'n speelarea vir kinders, konferensiegeriewe en veilige parkeerplek op die perseel. Victory Towers Suites kombineer ontspanning, avontuur en gemak om blywende herinneringe te skep.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Louisa Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 3
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- West-straat 1, Bloemhof, 2660, Noordwes
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: West-straat 1, Bloemhof, 2660, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang