Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Verlorenrivier Gastehuise

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 1
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R332, Baviaanskloof, Willowmore, 6445, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Verlorenrivier Gastehuise, 'n geskiedkundige familieplaas uit die 16de eeu, is in die hartjie van die pragtige Baviaanskloof Wildernisgebied geleë. Dié gastehuis bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf, ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Verblyf word gebied in 2 kothuise wat gemaklik 2 of 4 gaste elk kan akkommodeer. Die kamers is ingerig met óf 'n koningingrootte-bed, 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Elke kothuis het 'n badkamer met 'n stort of 'n bad.

Elke kothuis het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie, 'n yskas, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke kothuis maak oop op 'n patio met buitesitplek en 'n ingeboude braai.

Die kothuise is binne maklike bereik van die gedeelde swembad, waar hulle kan afkoel en ontspan. Komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Lida C
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtig. Baie lekker gebly. Mooi skoon alles wat mens benodig. Pragtige berge. Sal graag die hele Baviaanskloof wil ry.
Feb 2025
Mari M
Saam met vriende
5.0
Fantasties. Vriendelike mense. Ja. Lekker geslaap. Skoon en netjies en 'n lafenis na 'n uitputtende dag in Baviaans.
Jan 2025
Nikki E
Gesin met tieners
5.0
So ongelooflik mooi, voedsel vir die siel! Beste plek om jou batterye te herlaai ooit! Salige stiltes, pragtige hemelruim en sout van die aarde mense ...
Sien meer
Jan 2025
Elmarie K
Gesin met klein kinders
5.0
Aangenaam, rusting en mooi. Baie mooi omgewing. Die cottage was goed toegerus, skoon en netjies. Die swembad was groot en die private splash pool was ...
Sien meer
Des 2024
Wimpie V
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklik, rustig en ontspanne. Baie rustige, gemaklike verblyf met die mooiste uitsig en egte plaasatmosfeer.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Gerda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • R332, Baviaanskloof, Willowmore, 6445, Oos-Kaap
  • Gaste dink Verlorenrivier Gastehuise het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Baviaanskloof Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 1
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R332, Baviaanskloof, Willowmore, 6445, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe161b12f52b8d63cc3171555d38fa39e0c0054e0cf91065bfdcff0e18aae0916ecbe2c5ab10a71611f48eeebbee3a9bcd605?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 R332 Baviaanskloof 6445 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.522911155009 23.847075071828

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang