Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vanzylsrus Hotel

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 128 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Driaan G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Breathtaking. Amazing stay at the hotel.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ian K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Excellent, I would recommend it to any traveler passing through the area. Absolutely wonderful hotel, exceptional staff and owners, and the local patrons from the farms in the area. A brilliant swimming pool area as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Eersteklas oornag verblyf. Vriendelike ontvangs. Lekker gekuier en geëet! Baie goed geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansuretha O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Lekker kuier in die Kalahari. Ons het 'n bespreking gehad by Klein-Jan en die Hotel was ideaal want daar is ook 'n bussie wat almal optel en weer aflaai. Die personeel is super vriendelik en hulpvaardig en al die kamers is goed toegerus. Dit was 'n wonderlike kuier en ons het baie spesiale mense ontmoet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Petro
Vanzylsrus Hotel
Hallo Ansuretha Baie dankie vir die pragtige verwysing. Dit laat ons Kalahari harte warm klop as ons gaste sulke mooi woorde sê.

Adriaan J
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2025

Sal definitief weer daar tuisgaan! Baie, baie lekker!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis J
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2025

Die plek om te bly as jy Kleinjan besoek. Baie gawe mense en lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ertjies H
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Feb 2025

Behandel soos stout koshuiskinders. Glad nie. Swak ontvangs, geen lugverkoeling en TV wat dateer uit 1975.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Gelene P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Comfortable. We had a lovely stay here. Very comfortable and the food was great as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthon H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

A wonderful experience in a beautiful hotel. An absolutely amazing hotel and the most wonderful people. Enjoyed our sleepover there very much!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petra V
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Aangenaam en verfrissend. Altyd 'n plesier om daar te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Petro Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 128

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olivierstraat, Van Zylsrus, 8467, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA86870b3d5cd840cd40f6f0507a90232769a44bd1e8337a5c79f6248908d32bbdd3f371124a03e29a5f147f92b3ea1d8f39b4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 128 5 1 5 Olivier Street Van Zylsrus 8467 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.877857257898 22.052342673937

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang