Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Van Rhyn Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Riebeeck-straat 9, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
  • Vanaf R875 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Van Rhyn Guest House is in die hoofstraat van die rustige dorpie Vanrhynsdorp geleë, wat deur jou gashere Herbert & Robby bestuur word.

Die gastehuis is rondom 'n 100 jaar oue Victoriaanse ontwerphuis geleë en bied verblyf in 4 kamerkategorieë om van te kies. Die kamers is ingerig met dubbel- en of enkelbeddens. Elke kamer het sy eie en suite-badkamer.

Die eiendom het 'n swembad en patio-area wat ideaal is om op daardie lang, warm somersdae te ontspan.

Ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra koste - gereël met aankoms

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 146 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Lyn H
Saam met lewensmaat
5.0
Don't give this a miss. A great stay is waiting. Most excellent. Pleasantly greeted by the owner. Looked like he was sitting out waitin...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Tristessa V
Gesin met tieners
5.0
Baie rustig en verkwikkend. Goeie nagrus. Huislike atmosfeer. Pragtige potplante. Oulike koffie stasie.
Sep 2024
Carien C
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, rustig en vriendelike personeel. Baie netjies en rustig gebly.
Sep 2024
Alan A
Saam met lewensmaat
5.0
Great. Lovely quiet room. Breakfast was awesome and the price was very reasonable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Sarie W
Saam met lewensmaat
5.0
Het slaapplek gesoek vir oorslaap. Wou Namakwaland se blommeprag bewonder. Ons het basies net oorgeslaap. Kamers was skoon en netjies wat 'n mens laat...
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Herbert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 146

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Van Riebeeck-straat 9, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
  • Gaste dink Van Rhyn Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vanrhynsdorp Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 875
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 875
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Riebeeck-straat 9, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY2YWViMDU0LTIyNmMtNDRlMS1hNTQzLWY5Yzc5ZGM0YjFhMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R875 per nag, vir 2 mense 146 5 1 5 9 Van Riebeeck Street Vanrhynsdorp 8170 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -31.608935155954 18.733507990837

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang