Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Valley View Cottage

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Valley View-pad 37, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Valley View Cottage is 'n selfsorghuis wat 1 kilometer vanaf Sentraal-Underberg geleë is. Ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek, naby verskeie besienswaardighede in die Drakensberg-streek.

Dié kothuis is smaakvol versier en beskik oor 2 slaapkamers en 'n oopplan-leefarea. Die hoofkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer, en die tweede kamer is toegerus met 2 enkelbeddens. Albei die kamers het ekstra spasie vir ekstra matrasse. Die badkamers beskik oor 'n stort of bad, wasbak en toilet. Die oopplan-kombuis is goed toegerus en bevat 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof en ander toebehore.

Die sitkamer het 'n houtkaggel en gemaklike sitplek, en is langs die etenstafel met sitplek vir 6 persone. Gaste kan van die braaigeriewe op die stoep gebruik maak, waar 'n mens skouspelagtige uitsigte oor die omgewing kan bewonder.

Die kothuis het 'n alarmstelsel en die eiendom is omhein. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir 2 voertuie in 'n dubbeltoesluitmotorhuis.

Valley View Cottage is naby doendinge soos bergfietsry en 4x4-roetes, voetslaan, kunsvlieghengel, gholf, perdry en vierwielmotorfietsry, om maar 'n paar te noem.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Marina C
Saam met lewensmaat
5.0
We loved it. Thanks, we will definitely visit again!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Katrina C
Saam met vriende
4.8
Good. It was good under the circumstances (friend's death).
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Dudley K
4.8
We thoroughly enjoyed our stay! Lovely homely cottage with an exquisite view. Proximity to Sani Pass is an advantage!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Patricia R
Saam met lewensmaat
4.2
Good. Comfortable house in an attractive location, though rather cold. We were out for the evening so that did not matter too much.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Doug J
Saam met vriende
4.2
A quaint cottage which didn't lack for anything. The shower ceiling could do with a new coat of paint.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sue Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 84

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Valley View-pad 37, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Valley View Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Valley View-pad 37, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMzMDM2ZmQ4LTk5ZTMtNDBkNS1iOGRlLTBkYjkwMjQ5OWE1Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense 35 5 1 5 37 Valley View Road Underberg 3257 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.79349 29.48163

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang