Valley of the Rainbow Fly Fishing Estate
Beskrywing
Dié tent is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, elektriese braaipan asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is braaigeriewe op die dek wat oor die dam uitkyk.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe soos 'n tweeplaatstofie, yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe.
Huisreëls
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Vir besprekings wat binne 7 dae voor aankoms gemaak word, word volle betaling binne 24 uur vereis om die bespreking te bevestig.
Neem asseblief kennis dat seldiens swak is, maar Wi-Fi word in openbare areas voorsien.
Daar is 'n klein snoepie op die perseel.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié chalet is ingerig met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, elektriese braaipan asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het toegang tot braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Vir besprekings wat binne 7 dae voor aankoms gemaak word, word volle betaling binne 24 uur vereis om die bespreking te bevestig.
Neem asseblief kennis dat seldiens swak is, maar Wi-Fi word in openbare areas voorsien.
Daar is 'n klein snoepie op die perseel.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Mill-kamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie en 'n mikrogolfoond. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale en gaste het toegang tot braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Huisreëls
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Vir besprekings wat binne 7 dae voor aankoms gemaak word, word volle betaling binne 24 uur vereis om die bespreking te bevestig.
Neem asseblief kennis dat seldiens swak is, maar Wi-Fi word in openbare areas voorsien.
Daar is 'n klein snoepie op die perseel.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié hut is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n bad en 'n instapstort. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, asook tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe soos 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe.
Huisreëls
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Vir besprekings wat binne 7 dae voor aankoms gemaak word, word volle betaling binne 24 uur vereis om die bespreking te bevestig.
Neem asseblief kennis dat seldiens swak is, maar Wi-Fi word in openbare areas voorsien.
Daar is 'n klein snoepie op die perseel.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
The Mill is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer is toegerus met 'n luukse bad en instapstort. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie en mikrogolf. Dié eenheid beskik oor braaigeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n kaggel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Huisreëls
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Vir besprekings wat binne 7 dae voor aankoms gemaak word, word volle betaling binne 24 uur vereis om die bespreking te bevestig.
Neem asseblief kennis dat seldiens swak is, maar Wi-Fi word in openbare areas voorsien.
Daar is 'n klein snoepie op die perseel.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié hut het 'n slaapkamer wat met 'n koninggrootte-bed ingerig is en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Daar is 'n stapelbed in die sitarea vir 2 kinders. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oondjie, stoof en mikrogolf, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale en gaste het toegang tot braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kinderstapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Vir besprekings wat binne 7 dae voor aankoms gemaak word, word volle betaling binne 24 uur vereis om die bespreking te bevestig.
Neem asseblief kennis dat seldiens swak is, maar Wi-Fi word in openbare areas voorsien.
Daar is 'n klein snoepie op die perseel.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kothuis het 'n slaapkamer wat met 'n koninggrootte-bed ingerig is en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Die sitarea het 'n dubbelslaapbank vir 2 kinders. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, oond en stoof asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale en gaste het toegang tot braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Vir besprekings wat binne 7 dae voor aankoms gemaak word, word volle betaling binne 24 uur vereis om die bespreking te bevestig.
Neem asseblief kennis dat seldiens swak is, maar Wi-Fi word in openbare areas voorsien.
Daar is 'n klein snoepie op die perseel.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Country House beskik oor 5 slaapkamers en bied slaapplek aan 10 gaste. Die eerste 2 slaapkamers is ingerig met 2 enkelbeddens en het en suite-badkamers met 'n bad en stort of net 'n stort. Die oorblywende 3 slaapkamers het ook 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer met 'n bad en stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, stoof en oond, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n TV en hierdie huis het 'n omvou-gemeubileerde patio.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Vir besprekings wat binne 7 dae voor aankoms gemaak word, word volle betaling binne 24 uur vereis om die bespreking te bevestig.
Neem asseblief kennis dat seldiens swak is, maar Wi-Fi word in openbare areas voorsien.
Daar is 'n klein snoepie op die perseel.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 46 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die D211, Konterdanskloof, Dullstroom, 2252, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang