Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vaaldam Accommodation

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Skoolstraat 9, Deneysville, 1932, Vrystaat
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Vaaldam Accommodation bied gerieflike en ruim oornagverblyf op die eienaar se perseel in Deneysville en is ideaal vir óf korporatiewe reisigers óf gaste wat net 'n blaaskans van die stad se gewoel benodig.

Eenheid 1 het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n gemaklike koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, en sluit baie kasspasie vir gaste se bagasie in. 'n Enkelbed kan op versoek voorsien word teen 'n ekstra koste vir 'n ekstra gas. 'n Stort-oor-bad, wasbak en toilet is in die en suite-badkamer beskikbaar. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien.

Die gesinseenheid kan op versoek tot 2 gaste akkommodeer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. 'n Ekstra enkelbed kan bygevoeg word, mits dit vooraf gereël word. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Albei eenhede het toegang tot gratis WiFi, 'n yskassie, 'n koffie- en teeskinkbord, 'n mikrogolfoond en eetgerei vir 2. Braaigeriewe is beskikbaar, maar moet vooraf gereël word en gaste moet hul eie hout of houtskool saambring.

Die eiendom bied gaste veilige parkeerplek sowel as toesigkameras oral rondom die eiendom.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Cheraldine P
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het baie lekker gebly. Die plekkies is baie mooi en netjies. Mense is baie vriendelik.
Jan 2025
Marina N
Saam met lewensmaat
5.0
Is 'n lekker oornagplek. Dit was baie lekker gewees. Het net bietjie gepla dat daar nie 'n TV of WiFi was nie, en die eienaar se persoonlike goed wat ...
Sien meer
Jun 2024
Werner W
Saam met vriende
5.0
Gemaklik, veilig en baie vriendelike eienaar. Die verblyf was baie gemaklik en die eienaar was baie vriendelik en het seker gemaak dat ons alles wat o...
Sien meer
Apr 2024
Emelia K
Saam met lewensmaat
5.0
Dit is 'n plek waar jy rus vind. As jy nou wil lekker kuier, gaan na die rustige atmosfeer, die vriendelikste plek en mense.
Mrt 2024
Kevin V
Saam met lewensmaat
3.0
Lekker behalwe oor die ongerief van die water. Die kamer was baie netjies. Daar was geen water en geen TV of aircon in die kamer beskikbaar.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Kobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Skoolstraat 9, Deneysville, 1932, Vrystaat
  • Gaste dink Vaaldam Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Skoolstraat 9, Deneysville, 1932, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAab9f62887327e13c7a948bb9cd84045b60a3c93e66e759a36d7ba2e9a9d62be3952956e3546069922c945c7de381ab60ce79?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 9 School Street Deneysville 1932 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -26.88939 28.0960594

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang