Vaal River Garden Cottage
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 17
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Stocchilaan 236, Vaalview, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
- Vanaf R2 900 per nag (plek vir 6)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Vaal River Garden Cottage is 'n lieflike selfsorghuis op die Vaalrivier se oewer in Vaalview, Vanderbijlpark. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek waar hulle die stilte van die omliggende natuur kan ervaar.
Die kothuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 en suite-badkamers en 'n gastetoilet. Albei slaapkamers het koninggrootte-beddens wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die 2 en suite-badkamers het elk 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel toegerus. Die leefarea het 'n dubbelslaapbank vir 2 ekstra gaste, gemaklike sitplek en 'n TV. WiFi is ook beskikbaar.
Buite is daar 'n stoep met sitplek, braaigeriewe, 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek op die perseel. Die kothuis is sowat 14,6 km vanaf Vanderbijlpark se winkels en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Stocchilaan 236, Vaalview, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 17
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Stocchilaan 236, Vaalview, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
-
TGCSA-gradering: