Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vaal De Vue Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Rivierstraat 4B, Christiana, 2680, Noordwes
  • Vanaf R1 590 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Vaal De Vue Guest House is in die dorpie Christiana aan die Vaalrivier geleë. Die gastehuis bied gehalte, luukse verblyf en is ideaal vir paartjies, sakereisigers en vir 'n ontspannende oornagverblyf.

Die gastehuis beskik oor 8 smaakvol gemeubileerde slaapkamers en kan altesaam 16 persone op 'n slag akkommodeer. Die hoofsuite, Waterlelie, beskik oor 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n romantiese spa-bad en ruim stort. Die Visarend-suite het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n ruim stort. Die Gajoen Suite het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n ruim stort. Al die slaapkamers is toegerus met lugversorging, 'n TV met DStv, 'n haardroër en koffie- en teemaakgeriewe. Ons bied ook 3 ruim luukse kamers met slaapplek vir 6 by ons hoofgebou in Diamantstraat 12, Christiana.

Die gastehuis het ook 'n swembad en troeteldiervriendelik indien dit gereël word.

Daar is baie doendinge om te geniet rondom Christiana soos bootritte en gaste kan vooraf braaipakkies met die bestuur reël.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Restaurant op die perseel

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Marlein G
Gesin met tieners
5.0
Fantastiese plek met puik kliëntediens. Mooiste plek met pragtige dekor. Kamers is ruim en beddens slaap te lekker! Gasvrou is fantasties, diens is pu...
Sien meer
Nov 2024
Francois N
5.0
Heerlik, ontspannend. My eerste keuse vir oorbly in Christiana.
Nov 2024
Jaco M
Besigheidsreis
5.0
Rustig, netjies. Baie lekker gebly en die feit dat daar 'n restaurant op die perseel is, maak dit 'n juweel.
Mei 2024
Chantal D
Saam met lewensmaat
5.0
Welcomed with warm smiles and willing hearts. The manager bent over backwards to accommodate us as vegetarians. All the staff were help...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Dolf D
Saam met lewensmaat
4.2
Oornag verblyf was aangenaam en veilig. Ja, vriendelike ontvangs en dienste. Mooi skoon en moderne kamers asook 'n aangename atmosfeer in die restaura...
Sien meer
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Marie-Louise Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 75

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Rivierstraat 4B, Christiana, 2680, Noordwes
  • Gaste dink Vaal De Vue Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Christiana Noordwes
Vanaf
Vanaf R 1 590
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 590
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Rivierstraat 4B, Christiana, 2680, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ1ZDVhZGQ5LTJmYzItNDg4OS1iMWViLTgwYWUzODdhYjkzNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 590 per nag, vir 2 mense 63 5 1 5 4B River Street Christiana 2680 Noordwes 021 201 8901 15:00-21:00 09:00 -27.913544725662 25.175279087164

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang