Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

UrbanCamp

Tentekamp
  • Kapasiteit: 148 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schanzenstraat 2, Windhoek, 0000, Khomas
  • Vanaf R590 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

UrbanCamp is 'n sentraal geleë kampeerterrein met groot skadubome en is in die hartjie van Windhoek geleë. Dit is die ideale wegbreek met al die gerief om in die dorp te wees.

Verblyf is beskikbaar in 'n keuse van 22 gestruktureerde tente met 2 enkelbeddens wat beskikbaar is as 'n koninggrootte-bed wanneer dit saamgestoot word. Daar is ook 'n aantal kampeerplekke op die eiendom wat kragpunte bied. Gaste maak gebruik van gedeelde ablusiegeriewe.

WiFi is beskikbaar en daar is 'n sprankelende swembad vir alle gaste om te geniet. Die instansie is 'n entjie van die legendariese Joe's Beerhouse af. Vir ekstra gerief vind jy 'n klein winkelsentrum met 'n bank, OTM, poskantoor, supermark, apteek, 24/7 brandstofstasie, motorwassery, slaghuis en kafees, alles net om die draai.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Gerda V
Saam met lewensmaat
5.0
Very good campsite. Good location, very friendly staff, nice food and drinks in the restaurant, good vibe.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Christa M
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was fantasties. Fantasties pragtig en lieflik.
Jun 2024
Horst B
Saam met lewensmaat
4.8
Ligging in Windhoek is ideal. Baie gerieflik en lekker. Puik diens en ligging.
Jan 2025
Thys S
Saam met lewensmaat
4.8
Baie lekker. Was baie lekker gewees, ons sal weer daar gaan bly.
Jan 2025
Belinda M
Saam met lewensmaat
4.8
Great vibey urban camp. Funky vibey camp close to town. They really have thought of everything a camper could ever need from shade to a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Kristi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Schanzenstraat 2, Windhoek, 0000, Khomas
  • Gaste dink UrbanCamp het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 590
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 590
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 148 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schanzenstraat 2, Windhoek, 0000, Khomas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA348e6519d65d7294646c50950fd73fd1f0b336e23546f8d3248ed561111631e02860986fefe4ca3469efce0513b48b2bfa23?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R590 per nag, vir 2 mense 32 5 1 5 2 Schanzen Road Windhoek 0000 Khomas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.55465 17.093083

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang