Upper Room Guest House
- Kapasiteit: 30 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Middle-straat 36, Kirkwood, 6120, Oos-Kaap
- Vanaf R975 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Upper Room Guest House bied gerieflike oornag-selfsorg- en B&B-verblyf in Kirkwood, Oos-Kaap, in die skilderagtige Sondagsriviervallei.
Verblyf word gebied in gerieflik gemeubileerde gastekamers, elk met sy eie privaat ingang. Elke kamer het lugversorging en het 'n lessenaar, sitarea, 'n platskerm-TV met DStv-kanale en 'n en suite-badkamer. Elke kamer het 'n kombuisie of 'n volledige kombuis. Buite het die kamers privaat braaigeriewe en 'n piekniekbank.
'n Kontinentale ontbyt is elke oggend beskikbaar wat in die eetarea bedien word. Gratis WiFi is regdeur die eiendom beskikbaar, en gaste word veilige parkeerplek van die straat af aangebied.
Die ligging van hierdie eiendom is 'n kort entjie se ryafstand van al die groot besienswaardighede in die Groter Addo-omgewing af.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Laura-Lize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Middle-straat 36, Kirkwood, 6120, Oos-Kaap
- Gaste dink Upper Room Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 30 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Middle-straat 36, Kirkwood, 6120, Oos-Kaap