Unique Overnight
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N1, Tweefontein Plaas Erfdeel 369, Polokwane, 0699, Limpopo
- Vanaf R945 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Unique Overnight bied selfsorgverblyf in chalets met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom net buite Polokwane, Limpopo. Dit is 'n perfekte oornagverblyf vir sakereisigers en vakansiegangers.
Hierdie eenhede het elk slaapplek vir 2 gaste in 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die kamer is ingerig met 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof gasstoof, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamer is ook ingerig met 'n etenstafel en 'n TV met stromingsdienste. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n patio met braaigeriewe, 'n tuin en veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie eenheid is naby plaaslike winkels en restaurante en is ongeveer 20 km vanaf Peter Mokaba-stadion en 23 km vanaf die Polokwane-wildreservaat.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Wynand R. Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- N1, Tweefontein Plaas Erfdeel 369, Polokwane, 0699, Limpopo
- Gaste dink Unique Overnight het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N1, Tweefontein Plaas Erfdeel 369, Polokwane, 0699, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang