Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uniondale Manor Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerweg 23, Uniondale, 6460, Wes-Kaap
  • Vanaf R980 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Uniondale Manor Guesthouse bied gerieflike verblyf in 'n opgeknapte gastehuis, gebou in die vroeë 1900's met pragtige geelhoutvloere en plafonne. Die gastehuis is stapafstand vanaf die gelisensieerde Hungry Ghost Restaurant en die African Aloe Cafe-koffiewinkel geleë.

Verblyf word gebied in 5 smaakvol gemeubileerde, en suite-gastekamers. Elke kamer is toegerus met sekere DStv-kanale met alle sportkanale en kykNET. Elke kamer is ook toegerus met katoenperkallinne, elektriese komberse vir die winter, badhanddoeke en toiletware, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n haardroër, 'n sitarea en kaste. Daar is 1 selfsorgkamer met 'n aparte sitarea, en 'n kombuisie met 'n yskassie en 'n mikrogolfoond, asook 'n draagbare braai. Die selfsorg-eenheid het sy eie ingang en 'n stoep. 3 van die slaapkamers het elk hul eie privaat buitelug-sitarea.

Die gastehuis bied 'n leessitkamer en -eetkamer, asook 'n rustige tuin waar gaste kan ontspan en die voëllewe kan geniet. Die gastesitkamer is ook toegerus met sekere DStv-kanale. Daar is onderdakparkeerplek en 'n afstandbeheer-sekuriteitshek. Rokers kan van die buitesitareas in die tuin gebruik maak. Die gastehuis is gerieflik geleë naby banke en eetplekke.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Ingrid V
Saam met lewensmaat
5.0
Net die plek om te rus na ure op die pad! Hierdie pragtige ou huis is 'n juweel. Ons is vriendelik ontvang en kon rustig slaap in 'n veilige en skoon ...
Sien meer
Des 2024
Patrick M
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent and well located. Very comfortable, excellent place to stay. Suggest a kitchenette basin to rinse plates, glasses, etc.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Elizma F
Saam met lewensmaat
5.0
Nostalgies. Pragtig mooi en rustig.
Sep 2024
Isac M
5.0
Old world Karoo charm. Beautiful accommodation in an awesome little Karoo dorp. Would definitely recommend a stay here!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Martin S
4.4
Uitstekend. Baie veilig en goed geleë. Kan dit regtig aanbeveel.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Henriette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 60

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Voortrekkerweg 23, Uniondale, 6460, Wes-Kaap
  • Gaste dink Uniondale Manor Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 980
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerweg 23, Uniondale, 6460, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFmNDdkNTBkLTgzYWEtNDIxYy1hMzg1LWRkMWU5MGI4ODI1Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 60 5 1 5 23 Voortrekker Road Uniondale 6460 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.655391 23.12968

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang