Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Umziki Chalets

  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Soetveld Farm, Jozini intersection, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 360 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Umziki Chalets is op 'n heuwel geleë met 'n panoramiese uitsig oor die Jozini Pongolapoortdam. Verblyf beskik oor 2 waterglybane, 'n wild-/voëlkykskuiltjie, 'n oerwoudgimnasium, 'n ritslyn vir kinders en 'n trampolien. Wild loop vrylik op hierdie eiendom rond.

Die verblyf bied 4 verskillende Chalet-opsies. Die 2 Chalets het slaapplek vir 3 gaste en bestaan uit 'n slaapkamer en badkamer. Die slaapkamer is ingerig met óf 'n dubbelbed en 1 enkelbed óf 3 enkelbeddens. Die en suite-badkamers het 'n stort, toilet en wasbak. Die ander 2 Chalets het slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer is ingerig met óf 4 driekwartbeddens óf 'n koningingrootte-bed en 2 driekwartbeddens. Die en suite-badkamers het 'n stort, toilet en wasbak.

Die verblyf het ook 'n gemeenskaplike boma-area met 'n braai of geniet 'n braai by die swembadarea. Daar is ook 'n tweede swembad naby die boma-area wat gaste kan geniet gedurende daardie warm somersdae. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste. Die verblyf het addisionele kampeerplekke op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Lona Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 27

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Soetveld Farm, Jozini intersection, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Umziki Chalets het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 360
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 360
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Soetveld Farm, Jozini intersection, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA54f1e9f0a3bb16e722ca947290b5ff0a347fdc14288bdea407bc66e0a024a0c08286a33bf1cc9ad15fd94f807c450fcc87dd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 360 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 Soetveld Farm Jozini intersection 3170 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.547008 31.9702

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang