Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The View @ Umpukane

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    3 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Umpukane Plaas, Langs die R708, Clocolan, 9735, Vrystaat
  • Vanaf R850 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

The View @ Umpukane is 'n selfsorghuis in Clocolan, Vrystaat en spog met asemrowende uitsigte oor die vallei en omliggende berge.

Dié eenheid het slaapplek vir 3 gaste op 'n slag en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed sowel as 'n enkelbed. Boonop is daar 'n kinderbank beskikbaar vir ekstra slaapplek.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, breekware en eetgerei. Ook beskikbaar in die kombuis is 'n 4-sitplek tafel en stoele, perfek vir etes.

Die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek, 'n TV en komplimentêre WiFi. Die huis is toegerus met sonpanele vir ononderbroke kragtoevoer.

Buite kan gaste meer sitplek buite geniet asook 'n braai-area, 'n perfekte omgewing vir skemerkelkies terwyl hulle die rustige uitsigte ten volle benut.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Die plaas bied verskeie doendinge soos stap, fietsry, swem en visvang.

Daar is 'n dam sowat 5 km van die woonstel af in 'n kloof met fonteinwater om in te swem. Neem asseblief kennis dat selfoonontvangs baie swak is.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Leefarea

1

1 x Kinderbank vir 1

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Annelie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 61

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Umpukane Plaas, Langs die R708, Clocolan, 9735, Vrystaat
  • Gaste dink The View @ Umpukane het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Malotiroete Vrystaat
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    3 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Umpukane Plaas, Langs die R708, Clocolan, 9735, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA998908bea30c4e52c02c42b33b129e66a4d13c8a2dcc606c9a400908fe0f4761ebdba115f9fce8a9bdcb1f6e32f5b1b9a230?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 3 mense 58 5 1 5 Farm Umpukane Off the R708 9735 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.854648850734 27.504068323874

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang