Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Umlalazi Cottage

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lala-singel 16, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R999 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Umlalazi Cottage is 900 m vanaf die Umlalazi Natuurreservaat geleë en is 'n knus tuinkothuis vir 4 mense.

Die privaat kothuis is apart van die hoofhuis en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n sitarea. Die slaapkamer is ingerig met 'n ekstra-lengte koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n toilet, 'n bad en 'n stort. Twee enkelslaapbanke is in die leefarea beskikbaar.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en gaste kan ontspan in die sitkamer wat met 'n TV toegerus is.

Die kothuis het 'n privaat ingang wat uitloop op 'n onderdakstoep met braaigeriewe, en parkeerplek vir 1 voertuig.

Mtunzini bied voëlkykgeleenthede en gaste kan die verskeie staproetes in die Umlazi-natuurreservaat verken.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

2 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Hannelie V
Saam met lewensmaat
5.0
Dit is baie stil en rustig daar. Dit was 'n baie lekker wegbreek.
Feb 2025
Theresa S
Saam met lewensmaat
5.0
A neat little cottage with friendly, helpful hosts. A peaceful stay in a neat little cottage in a central location. The hosts were love...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Annelie U
Gesin met tieners
5.0
Rustig, lekker. Baie gerieflik, alles wat mens nodig het, mooi tuin, vriendelike mense.
Des 2024
Chris N
Saam met lewensmaat
5.0
Most enjoyable. Nice and clean and spacious. Will be back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Zelda B
Saam met lewensmaat
5.0
Loved it. Really peaceful and quiet. Enjoyed the overnight stay, would highly recommend to anyone.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Lala-singel 16, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Umlalazi Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 999
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 999
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lala-singel 16, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7eb4e9a1425087a0a7dd314547163f41eae1eeedee89c7f382245969e0926b627cc1976ba88594462a0f1a73da5ad245bfa6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R999 per nag, vir 4 mense 20 5 1 5 16 Lala Crescent Mtunzini 3867 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -28.953670326235 31.757773125131

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang