Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uitspan Baviaanskloof

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R332, Uitspan Baviaanskloof, Willomore, 6445, Oos-Kaap
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Uitspan Baviaanskloof is in die westelike deel van die Baviaanskloof geleë, 45 km vanaf Willowmore en 10 km vanaf die Nuwekloofpas. Die lodge bied gehalteverblyf vir 'n gesin of groep vriende en beskik oor 3 chalets, 1 dubbelkamer en 2 onderdak woonwaens wat as 1 eenheid bespreek word.

Chalet 1 het slaapplek vir 2 volwassenes en 'n kind op 'n slaapbank. Chalet 2 is 'n dubbelverdieping-houthuis en bied slaapplek aan 6 gaste. Chalet 3 is ideaal vir 'n gesin en kan tot 12 gaste op 'n slag akkommodeer. Elke chalet spog met 'n pragtige uitsig oor die berge.

Die dubbelkamer is ideaal vir 'n paartjie en is agter die lapa geleë. Die onderdak karavane is ingerig vir 'n basiese lewe met hul eie, privaat ablusiegeriewe.

Al die eenhede het privaat braaigeriewe waar gaste lekker saam hul maaltye kan voorberei.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 101 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Peter F
Saam met vriende
5.0
Fantastic stay. Great location. Quiet and peaceful with great hiking trails.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Theuns D
Saam met lewensmaat
5.0
Very pleasant, totally different from the hustle and bustle of city life. Chalet 1 is nicely secluded and private. Overall, it was a go...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Wicus V
Saam met lewensmaat
5.0
Ideaal vir 'n naweek wegbreek. Hierdie is die ideale uitspan voor mens die kloof aandurf of die stap (Leopard) gaan doen. Alta het ons baie vriendelik...
Sien meer
Nov 2024
Riana N
Saam met lewensmaat
5.0
Het die natuur baie geniet. Die verblyf is gerieflik al is die huisie maar klein. Alles was skoon en netjies. Die winterslakens en elektriese kombers ...
Sien meer
Sep 2024
Riaan M
Gesin met tieners
5.0
Rus vir die siel. Dit was so ongelooflik lekker en stil. Baie vriendelik ontvang en mooi staproetes.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Alta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 101

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • R332, Uitspan Baviaanskloof, Willomore, 6445, Oos-Kaap
  • Gaste dink Uitspan Baviaanskloof het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R332, Uitspan Baviaanskloof, Willomore, 6445, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA611c31269fa45e03b67a10897a85709ff2fc10b7c8fed953294a0ed787e20566bb5473d3c53fe6d65e0087f80bec6346be84?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 101 5 1 5 Off the R332 Uitspan Baviaanskloof 6445 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.51585 23.70521

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang