Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uitsig

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kiepersolstraat 21, Meyerhof, Bothaville, 9660, Vrystaat
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Uitsig skuil in die skilderagtige dorpie Bothaville. Die selfsorghuis is die ideale wegbreekplek vir die hele gesin en vriende.

Die ruim huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die oorblywende 2 slaapkamers elk met 'n dubbelbed toegerus is. Die badkamers is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet met 'n bidet. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea het 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, lugbraaier, yskas-vrieskas, asook eetgerei, breekware en gerieflike tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan ontspan en maaltye by die aangrensende etenstafel met sitplek vir 6 geniet of op die gemaklike rusbanke ontspan terwyl hulle na hul gunstelingprogramme op die TV met DStv-kanale kyk. Komplimentêre Wi-Fi is beskikbaar, sodat jy tydens jou besoek verbind kan bly.

Gaste kan skemerkelkies geniet op die stoep met buitemeubels wat oor die asemrowende natuurskoon uitkyk. Vir gaste wat wil verken, is die Bothaville-gholfklub 3,3 km ver, terwyl Doorn Safari's 15,2 km ver is.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet met bidet

Badkamer

Toilet met bidet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.3
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Cornelia D
Gesin met tieners
5.0
Heerlik. Lekker gebly en weer was heerlik.
Okt 2024
Crystal H
5.0
Absolutely loved it! Will be back! We only stayed for one night but absolutely loved it! So neat and tidy, very spacious and so cozy! I...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Lize M
5.0
Absoluut aan te beveel! Alles was netjies - tot 'n verwarmer met gas in! Die plek was pragtig! Vriendelike diens! Baie baie tevrede.
Jun 2024
Grace M
Besigheidsreis
4.8
Great value for money. Overall stay was good. Derek is responsive to messages that require his attention, and the place is very lovely ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Modise M
Gesin met tieners
4.8
I enjoyed my stay. I enjoyed my stay, thanks Derek. I will definitely come again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Derek Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • Kiepersolstraat 21, Meyerhof, Bothaville, 9660, Vrystaat
  • Gaste dink Uitsig het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kiepersolstraat 21, Meyerhof, Bothaville, 9660, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe83cb126d9238c1507f8ec64e0adb4c698be5eeee9055ec43f4d8f04d45d05e7494b7768f260a5944a5909866850dd97c204?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 21 Kiepersol Street Meyerhof 9660 Vrystaat 021 201 8901 13:00-22:00 10:00 -27.385321 26.595354

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang