Uitkyk
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 25 Simonstown Road, Fish Hoek, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
- Vanaf R875 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Geleë in Vishoek en stapafstand van die strand af, bied Uitkyk selfsorgverblyf op die eienaar se perseel, ideaal vir 'n paartjie of vriende wat op soek is na 'n kuswegbreek.
Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer wat met 'n koningingrootte-bed ingerig is. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitarea bied oorgenoeg sitplek vir eet en ontspanning terwyl jy die see-uitsigte bewonder. 'n Dagbed en 'n muurgemonteerde TV is ook beskikbaar. Gaste het toegang tot gratis WiFi.
'n Gemeubileerde patio met 'n braai bied die perfekte plek om buite te eet terwyl jy die asemrowende see-uitsigte geniet. Vir diegene wat wil verken, is die Vishoekvallei-museum binne stapafstand, terwyl Elsie's Peak 2,7 km ver is.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 25 Simonstown Road, Fish Hoek, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
Toeganklikheid
Sien meer verblyf in Vishoek Glencairn Heights Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 25 Simonstown Road, Fish Hoek, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang