Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uit en Tuis

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Helderberg College-weg 163, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 R720 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Uit en Tuis bied gerieflike selfsorgverblyf op die eienaars se perseel met 'n privaat ingang in Somerset-Wes. Die eiendom is in 'n pragtige deel van Somerset-Wes geleë en is maklik bereikbaar vanaf al die hoofroetes. Dit is die ideale veilige hawe vir sakereisigers.

Verblyf word gebied in 2 individueel gemeubileerde suites. Elke suite het slaapplek vir 2 volwassenes en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamerarea het 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne, badhanddoeke en toiletware word voorsien.

Elke eenheid het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, induksie-kookplaat, broodrooster, yskassie, ketel, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n sitarea en 'n eethoekie waar gaste gemaklik kan werk of aansit om 'n maaltyd te eet. Gaste het toegang tot 'n TV en gratis WiFi.

Gaste kry veilige parkeerplek en kan van die gedeelde swembad gebruik maak.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 104 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Vanessa W
Saam met lewensmaat
5.0
I had a peaceful and refreshing time, though just for one night. The stay was peaceful and quiet. Our room was neat and clean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Tanja V
5.0
Lovely overnight stay. Very comfortable overnight stay. Quiet, clean accommodation and friendly hosts.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Fanus S
Saam met lewensmaat
5.0
Net te lekker! Vanaf die warm welkom deur Nerena tot ons vertrek, het hul ons laat tuis voel. Hierdie verblyf is hoogs aan te beveel. Als wat jy nodig...
Sien meer
Feb 2025
Jessy M
Saam met lewensmaat
5.0
The best place to be. A home away from home! Was the most pleasant, peaceful, amazing stay we've had in forever. Everything about the p...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Anandi B
Saam met vriende
5.0
It felt like home! We stayed in 3 different places on our holiday, and this was by far the best stay! We had a lovely room with everyth...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Nerena Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 143

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Helderberg College-weg 163, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Uit en Tuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
R 800 R 720
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
R 800 R 720
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Helderberg College-weg 163, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2e9ef99a305616dc6044073ae3bc7bdaf0e0025c65e615058dbc1e1d23490952b0a7e6a372b571e30621905109cae0cabba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R720 per nag (plek vir 2) 104 5 1 5 163 Helderberg College Road Somerset West 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -34.059486566434 18.838736588951

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang