Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uiltjie Guest Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Angelierstraat 15, Kuilsrivier, 7580, Wes-Kaap
  • Vanaf R620 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Uiltjie Guest Cottage is 'n knus selfsorggaste-eenheid wat op die eienaar se perseel in 'n stil woonbuurt in Sonnekuil, Kuilsrivier geleë is. Die gerieflike ligging bied maklike toegang tot die R300, 'n verbindingshoofweg tussen die N1 en N2, wat dit 'n ideale oornagplek vir reisigers maak. Die eiendom is stapafstand van die Netcare-hospitaal af.

Dié oopplan-kothuis bied gerieflike slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 2 driekwartbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n knus sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV.

Uiltjie Guest Cottage is gerieflik geleë 19 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe en 22 km vanaf Stellenbosch, wat dit 'n uitstekende basis maak om die bekende Stellenbosch wynroetes te verken.

Kamer-opset

1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
TV

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
3.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Angelierstraat 15, Kuilsrivier, 7580, Wes-Kaap
  • Gaste dink Uiltjie Guest Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 620
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 620
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Angelierstraat 15, Kuilsrivier, 7580, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA638a859cc80cd98b97e987484f3e8897afe41f10ea83f54ed5556f7ef5cfdaaa87456519e69e06bd0cf10f5836d3ed752006?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R620 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 15 Angelier Street Kuils River 7580 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -33.91596300854 18.677530027643

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang