Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tzaneen Country Lodge

  • Kapasiteit: 112 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Tarentaal 524, Tarentaalrand, Tzaneen, 0859, Limpopo
  • Vanaf R1 780 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Tzaneen Country Lodge is 'n eksklusiewe en privaat lodge skuil op 170 hektaar landbougrond en inheemse woud, reg in die hartjie van die noordoostelike Laeveld van Limpopo geleë. Die instansie is bekend vir sy uitstekende diens, vriendelike mense en plattelandse kombuis. Dit is die perfekte wegbreekplek vir paartjies, gesinne en sakereisigers.

Verblyf bestaan uit 61 kamers met 'n keuse van Standaard-, Luuks-, Tweeling-, Familie-, Presidensiële-, Wittebrood- en Besigheid-en-suite kamers. Die lodge bied ook rookvrye en gestremde kamers. Elke kamer is individueel gemeubileer in 'n informele elegante styl met al die moderne geriewe en bied eksklusiewe tuin- en swembad-uitsigte.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, Jacuzzi, braai-area, WiFi, kamerdiens, wasgoed- en droogskoonmaakdiens, konferensiegeriewe en veilige parkeerplek in.

Doendinge in die omgewing sluit wildritte, bergfietsry, perdry, visvang, voëlkyk, Groot 5, swem en tennis in. Tzaneen Country Lodge is net 95 km vanaf die Phalaborwa-hek van die Krugerwildtuin.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Gimnasium
Spa
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
Lughawe-vervoer op versoek

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.2
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Adri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • Tarentaal 524, Tarentaalrand, Tzaneen, 0859, Limpopo
  • Gaste dink Tzaneen Country Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tzaneen Laeveld Limpopo
Vanaf
Vanaf R 1 780
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 780
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 112 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Tarentaal 524, Tarentaalrand, Tzaneen, 0859, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNmMzdiMjlkLTY1M2QtNGNkZS05MTBlLTM0NjViYjNiNmU2Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 780 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 Tarentaal 524 Tarentaalrand 0859 Limpopo 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -23.819024290562 30.302626402113

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang