Tyger Classique Villas
Kry 50% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Uys Krige-rylaan 283, Loevenstein, Bellville, 7530, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 325R663 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Tyger Classique is 'n akkommodasie-onderneming in familiebesit met 'n warm en verwelkomende persoonlike aanraking. Sorg is gedra tot detail om 'n netjiese, gemaklike en bekostigbare verblyf te verseker.
Verblyf word gebied in gerieflike en volledig toegeruste eenhede van verskillende groottes, geleë in 'n veilige, luukse area in die noordelike voorstede van Kaapstad. Al ons eenhede is selfsorg.
Tyger Classique is sentraal geleë in Loevenstein en bied maklike toegang tot die N1 en die N7 hoofweë. Dit is net 'n kort entjie se ry vanaf die middestad, die V&A Waterfront, strande, Wynlande, Canal Walk by Century City, Grand West Casino, gholfbane en die lughawe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Floris Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Uys Krige-rylaan 283, Loevenstein, Bellville, 7530, Wes-Kaap
- Gaste dink Tyger Classique Villas het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Uys Krige-rylaan 283, Loevenstein, Bellville, 7530, Wes-Kaap