Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Twelveon1st

Selfsorg
Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Jan 2025 tot 30 Nov 2025.

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1ste Laan 12, Vishoek, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 R1 275 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Twelveon1st bied knus selfsorgverblyf met 'n aparte ingang op die eienaar se eiendom in die hartjie van Vishoek. Dit kan 'n ideale opsie wees vir 'n klein gesin wat die Moederstad wil verken aangesien die kothuis deur sonpanele gerugsteun word en stapafstand van die Vishoekstrand af is.

Dié kothuis bied gerieflike slaapplek vir 3 gaste op 'n slag en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n TV met Netflix en Youtube. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Alle linne, badhanddoeke en 3 strandhanddoeke word voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Langs die kombuis is 'n eetarea met 'n driekwartbed. Hierdie area lei na 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek waar gaste kan ontspan. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n privaat geplaveide sitarea met 'n tafel en stoele asook 'n Weber-braai. Die ligging van hierdie eiendom is ongeveer 5 minute vanaf die strand asook kruidenierswinkels, koffiewinkels en wegneemetes-restaurante.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbedjie

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Douglas Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 1ste Laan 12, Vishoek, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Twelveon1st het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 275
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 275
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1ste Laan 12, Vishoek, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb795b14529afd0c2a2c1a869c8654fc421d9c8910a4d9300a34ace1cef70c0741dda4557fba2cc2e93cf4c20409b5bc2c74c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 275 per nag (plek vir 3) 6 5 1 5 12 First Avenue Fish Hoek 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1399907 18.4295288

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang