Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tropical Eden 15 Church Street Guest House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 15, Patensie, 6335, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 852 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Tropical Eden 15 Church Street Guest House bied gerieflike selfsorgverblyf in die dorpie Patensie, wat die laaste stop voor die Baviaanskloof Wildernis-area is.

Die gastehuis het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en het toegang tot 'n gedeelde badkamer met 'n stort en toilet. Die gastehuis het 'n oopplan-ingangsportaal, -kombuis, -sitkamer en -eetarea. Die kombuis is toegerus met toebehore, eetgerei, 'n selfaansteeklike gasstoof, 'n elektriese stoof, 'n mikrogolfoond en breekware. Daar is 'n binnenshuise kaggel en 'n groot tuin wat dit ideaal maak vir klein gesinne wat op soek is na vrede en rustigheid. Die gastehuis beskik oor 'n houtdek vanwaar gaste die uitsig kan geniet terwyl hulle hul oggendontbyt onder 'n grasdak geniet.

Die Kougadam is sowat 30 km buite Patensie geleë en is die ideale plek vir voëlkyk. Daar is ook staproetes en bergfietsryareas in die omliggende area, asook visvangplekke op die Gamtoosrivier.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Reneé Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 13

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Kerkstraat 15, Patensie, 6335, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 852
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 2 852
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 15, Patensie, 6335, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAoKrGgcsPF6UaHDwBfdPQ62YhrViF3ryidIdpXCHSc9hMVPZQQk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 852 per nag, vir 4 mense 15 Church Street Patensie 6335 Oos-Kaap 021 201 8901 13:00-17:00 10:00 -33.755439980898 24.819509300595

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang