Trogon Flat
Kry 35% af. Geldig vir verblyf vanaf 6 Mrt 2025 tot 16 Mrt 2025.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fraserstraat 45, Hunters Home, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Trogon Flat is 'n moderne woonstel in Hunters Home, Knysna, en bied 'n gerieflike en rustige oornagplek aan 2 volwassenes en 2 kinders.
Die oopplan-ruimte het 'n dubbelbed en 'n dubbelslaapbank vir 2 kinders. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe, WiFi en veilige parkeerplek.
'n Hoogtepunt van die woonstel is die beskutte stoep met braaigeriewe wat die hele jaar lank gebruik kan word, ongeag die weer.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Ryno Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 13
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- Fraserstraat 45, Hunters Home, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Gaste dink Trogon Flat het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fraserstraat 45, Hunters Home, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang