Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Travelling Tortoise Retreat

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 300 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Laura O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Ontspannend en beeldskoon. Pragtige verblyf met alles wat benodig word. Die speelarea en swembad is ideaal vir klein kinders. Baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Tevrede, uit gerus, asemrowend. Dit was vir seker 'n baie lekker plek om by te bly. Ek beveel beslis die plek aan enige iemand aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeff
The Travelling Tortoise Retreat
Baie dankie vir die pragtige resensie. As ons gaste gelukkig is, is ons gelukkig.

Annelie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Die plekkie laat jou dink aan die storie van die hasie en skilpad. Dit was nou baie lekker en iets anders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeff
The Travelling Tortoise Retreat
Baie dankie vir die mooi resensie. So bly julle het dit geniet.

Tracey C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Feb 2025

Blissful, relaxing and beautiful. Was amazing and peaceful. They cater for children with a play area and pool, which is great. You definitely need more of a high-rise car when driving in the resort. The sunset and stars were amazing to see at night. I cannot wait to go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roy W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2025

Very pleasant stay with all the basics plus two lovely swimming pools. A good place to relax and enjoy the view. Lots of quiet roads for mountain biking or running. Close to De Rust.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Estelle W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Very nice. It was very relaxing, thank goodness for the swimming pool, very hot. But overall, nice and quiet. Amazing hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jeff
The Travelling Tortoise Retreat
Thank you for spending your time with us and for your kind words. Good to hear that you went home relaxed.

Amanda L
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Jan 2025

De Rust is 'n pragtige dorpie en Meiringspoort is altyd 'n besoek werd. Ons was daar gedurende 'n hittegolf en 'n ekstra waaier / dakwaaier sou lekker gewees het. Die plekkie het nie genoeg sitplek vir 'n groep van 6, veral buite. Houtvuurbad net een keer gebruik. (in die son met geen beskutting). Instandhouding kort aandag. (van die vensters kan nie oopmaak, hout kort verf ens.).

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Jeff
The Travelling Tortoise Retreat
Ons deur staan altyd oop om in ons gaste se behoeftes te voorsien tydens hul verblyf.

Henri E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Feb 2025

Kan aanbeveel, dalk nie in almal se smaak nie. Rustige atmosfeer. Lekker gebly, uitsig was baie mooi, net jammer dit was baie warm en daar was nie 'n ordentlike waaier beskikbaar nie. (Of miskien lugreëling) Waarde vir geld/koste was reg.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Annette B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Prentjie mooi en lieflike verblyf. Die huisie is baie goed uiteengesit en die warmbad is heerlik. Die rustige omgewing het ons baie goed gedoen! Ons sal dit definitief aanbeveel. Onthou net om hout te koop in De Rust!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeff
The Travelling Tortoise Retreat
Baie dankie vir julle positiewe resensie. Ons is bly julle kon die rustigheid hier geniet.

Christel L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Ontspannend. Rustig. Absoluut wonderlik. Was ongelooflik lekker. Baie vriendelike en hulpvaardige hosts. Dankie vir julle gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeff
The Travelling Tortoise Retreat
Baie dankie vir julle mooi resensie. Ons is baie bly dat julle jul verblyf hier so geniet het. Dit was net 'n plesier om julle hier te hê.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jeff Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 300

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Travelling Tortoise-laan, Middleplaas, De Rust, 2000, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9LfRr3jIKBRRtZYhA86fmmS4J6oWzuIYltuXdGznSiChsBeseu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 300 5 1 5 Travelling Tortoise Lane Middleplaas 2000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.517522022365 22.533943355083

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang