Tranquil Apartment on the Promenade
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Glengariff-weg 2, Drieankerbaai, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
- Vanaf R1 650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Tranquil Apartment on the Promenade is 'n bekoorlike vakansiewoonstel in The Glengariff-woonstelblok in Drieankerbaai en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf. Hierdie woonstel is 'n ideale opsie vir 'n paartjie of 'n individu wat op soek is na luukse verblyf naby die strand.
Die lugversorgde woonstel bestaan uit 'n slaapkamer en 'n badkamer wat gemaklik 2 gaste kan akkommodeer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is oopplan na die leefarea en is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea beskik oor 'n etenstafel, gemaklike rusbanke en 'n slim-TV wat na 'n balkon met buitesitplek oopmaak.
Gaste kan pragtige uitsigte vanaf die balkon van die Groenpunt-stadion en die see geniet. Komplimentêre WiFi en veilige onderdakparkeerplek met hysbaktoegang is beskikbaar vir gaste.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Anna & Bertus Geverifieer
Eiendomme 63
Resensies 80
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Glengariff-weg 2, Drieankerbaai, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Drieankerbaai Atlantiese Seekus Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Glengariff-weg 2, Drieankerbaai, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang