Townhouse Secure Complex Stellenbosch
Kry 20% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dr Malan Street, 38 Berg en Dal, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 500R2 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Townhouse Secure Complex Stellenbosch bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks. Dit is 2,2 km vanaf Stellenbosch Sentraal geleë en is ideaal om die Kaapse Wynlande te verken.
Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet en stort. Die tweede en derde slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort wat oor 'n bad en toilet vasgemaak is. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer en 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond en ketel, asook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. 'n Kombuistoonbank met stoele is ook beskikbaar waar gaste hul maaltye kan geniet. Die sitkamer het gemaklike sitplek vir gaste om te ontspan en 'n slim-TV met Netflix. Daar is ook onbeperkte Wi-Fi beskikbaar.
Gaste buite het toegang tot 'n Weber-braai, 'n gemeenskaplike swembad en 'n tuinarea. Gratis veilige parkeerplek is ook beskikbaar.
Doendinge in die area sluit winkelsentrums en wynproe in wat gaste kan geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Dr Malan Street, 38 Berg en Dal, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in La Colline Stellenbosch Boland Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dr Malan Street, 38 Berg en Dal, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang