Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Town and Country Guest House

Gastehuis
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kogelstraat 38A, Middelburg, 1050, Mpumalanga
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Town and Country Guest House bied gerieflike verblyf in die hartjie van Middelburg. Hierdie sentraal geleë gastehuis is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.

Verblyf word gebied in 4 ruim gastekamers wat elk 'n en suite-badkamer met 'n stort het. Geriewe in die kamer sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe in. Daar is 3 kamers wat 'n patio het vanwaar 'n mens die uitsigte kan geniet terwyl die vierde kamer 'n stoep het wat oor die tuin uitkyk.

Daar is 'n lieflike buite-leefarea waar ontbyt en aandete bedien kan word, indien die weer dit toelaat. Alternatiewelik kan gaste hul maaltye in die Franse plattelandse eetkamer met 'n groot ingeboude kaggel geniet.

Middelburg bied 'n oorvloed opwindende aktiwiteite sowel as unieke kulturele ervarings. Geniet wildritte in die wildreservate of stap die talle roetes wat aangebied word. Gholfliefhebbers kan 'n ontspannende potjie gholf by die golwende gholfbaan in Middelburg geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Kogelstraat 38A, Middelburg, 1050, Mpumalanga
  • Gaste dink Town and Country Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kogelstraat 38A, Middelburg, 1050, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA80032e7870da9f9a395e7457d7f6e3c3247a11788946357419d7861c2b008adf087f86f1c5075c85c136b1955bfce70aa018?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 38A Kogel Street Middelburg 1050 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.781743502403 29.474581512898

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang