Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tourmaline Guest House

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Toermalynstraat 10, Eros, Windhoek, 0000, Khomas
  • Vanaf R1 090 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Tourmaline Guest House bied gerieflike oornagverblyf wat ideaal geleë is in Eros, Windhoek. Dit is ideaal vir sakegaste of toeriste wat die omgewing van Namibië wil verken aangesien dit naby baie geriewe en besienswaardighede is.

Hierdie gastehuis bied die keuse van óf 3 Standaard Dubbelkamers óf 2 Standaard Tweepersoonskamers wat almal 2 gaste kan akkommodeer. Die Standaard Dubbelkamers is elkeen ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die Standaard Tweepersoonskamers elk 2 enkelbeddens het. 'n Stort, wasbak en toilet is in elke en suite-badkamer beskikbaar.

Alle linne word voorsien; gaste word egter verplig om hul eie handdoeke saam te bring. Daar is 'n koffiestasie wat toegerus is met 'n yskassie en die kamers het 'n TV vir vermaak. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.

Die eiendom bied ook 'n sprankelende swembad en buitemeubels om te ontspan. Daarbenewens is daar 'n klein putbaan en 'n grasdak-lapa met 'n ingeboude braai en sitplek wat 'n wonderlike plek is vir 'n skemerkelkie in die aand.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Mike Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Toermalynstraat 10, Eros, Windhoek, 0000, Khomas
  • Gaste dink Tourmaline Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 090
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 090
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Toermalynstraat 10, Eros, Windhoek, 0000, Khomas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd209be493bfc34793c0a3a1d284164b578724dff00b628601da494933e7028878e342d5e0ab1c7bf75122d5aa4e9a1cdf490?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 090 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 10 Toermalyn Street Eros 0000 Khomas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.547501 17.096647

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang