Tortoni Guest Farm & Caravan Park
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tortoni Plaas, Maclear, 5480, Oos-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Tortoni Guest Farm & Caravan Park is gerieflik geleë tussen Maclear en Ugie op die R56, Die klein oase rus tussen die skilderagtige berge van die Suidelike Drakensberge.
Die verblyf bestaan uit 3 selfstandige eenhede in die tuin. Elke eenheid is gemeubileer en beskik oor 'n privaat, en suite-badkamer.
Eenheid 1 en 2 beskik oor 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Dit het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n stoof, mikrogolf, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Dit het ook 'n TV met DStv-kanale.
Die Rondawel het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Daar is 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. Dit beskik ook oor 'n TV met DStv-kanale.
Die verblyf sluit ook kampeerplekke in, met elektriese punt vir karavane en privaat braaigeriewe. Die gemeenskaplike ablusiegeriewe is sentraal tot al die kampeerplekke.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Megan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 57
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Tortoni Plaas, Maclear, 5480, Oos-Kaap
- Gaste dink Tortoni Guest Farm & Caravan Park het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tortoni Plaas, Maclear, 5480, Oos-Kaap