Took's Corner
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Took's Corner 2, Pierre van Ryneveld, 0157, Gauteng
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Took's Corner is 'n knus selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Pierre van Ryneveld. Die eiendom is naby winkelsentrums (Castle Gate, Irene Mall), Unitas Hospitaal en Kloof Hospitaal.
Die oopplan-woonstel het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die slaapkamer is geskik vir 2 gaste.
Die woonstel het verhit-en-eetgeriewe met 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n TV met DStv en sitplek. Daar is gratis WiFi, veilige parkeerplek agter 'n hek, 'n gemeenskaplike swembad en 'n braai-area.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Amie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Took's Corner 2, Pierre van Ryneveld, 0157, Gauteng
- Gaste dink Took's Corner het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Took's Corner 2, Pierre van Ryneveld, 0157, Gauteng