Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tonga

  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clarke-weg 4, Warner Beach, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Tonga bied lieflike selfsorgverblyf op die onderste vlak van die eienaar se eiendom tussen Warner Beach en Winklespruit. Dit is 'n ideale opsie vir óf 'n romantiese wegbreek óf 'n klein gesin aangesien dit net 250 m van die strand af geleë is.

Dié ruim eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders op 'n slag en beskik oor 'n slaapkamer wat met 'n koninggrootte-bed ingerig is. 'n Instapstort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Bros wit linne, badhanddoeke en seep word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea met lugversorging beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n induksiestoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 2-sitplek-ontbyttoonbank. Van die kombuis af lei 'n knus sitkamer met 'n dubbelslaapbank vir kinders en 'n TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.

Die ligging van hierdie eenheid is naby lieflike strande, winkels, apteke en wegneemetes restaurante. Gaste kry veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek op die perseel.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Gary W
Saam met lewensmaat
5.0
5 ster, 5 ster, 5 ster! By aankoms is ons onmiddellik tuis laat voel en is ons op die hande gedra vir die duur van ons verblyf. Maxine was altyd beski...
Sien meer
Jan 2025
Nadine V
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing, we felt at home and so welcoming. All I can say is wow! I wish I could rate it with more stars because it's well deserved. Fri...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Bia E
Saam met lewensmaat
5.0
A hidden gem. We had the best time. Thank you for a wonderful holiday. They are so kind and welcoming, and the apartment is beautiful w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Andrea F
Saam met lewensmaat
5.0
The best. Maxine and Paul were extremely welcoming and friendly. The unit was one of the best I have booked. Clean, modern, could not h...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Kenny C
5.0
These people are simply wow. Absolutely fantastic. Paul was the best host. The little things he did meant a lot. Complimentary tea, cof...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Maxine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Clarke-weg 4, Warner Beach, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Tonga het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clarke-weg 4, Warner Beach, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA85d7408c127f5d82a4b2495112c7692dd3728a769a823b1fd6a48e6700a9aece9a426d223f796ceaae7202d9b07be1969a13?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 17 5 1 5 4 Clarke Road Warner Beach 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.0864181 30.8638232

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang