Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Togryersvlei Wedding Venue and Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3,5 km buite Jacobsbaai, Jacobsbaai, Weskus, 7395, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Togryersvlei Wedding Venue and Guest House is 'n luukse selfsorggastehuis net 3,5 km buite Jacobsbaai geleë. Hierdie instansie lê op 'n afstand tussen die vee koringlande maar baie sentraal in die Weskus, slegs 10 km vanaf Saldanhabaai, 18 km vanaf Langebaan en 12 km na Vredenburg. Jy kan dus Togryersvlei as jou weskusbasis gebruik terwyl jy al die klein vissersdorpies in die omgewing verken.

Verblyf word gebied in 4 selfsorg-eenhede, elk met ekstra-lengte koningingrootte-beddens, en suite-badkamers en volledig toegeruste kombuise.

Die venue is stylvol en minimalisties, en is ideaal vir 'n huweliksviering, 'n jaareindfunksie of 'n partytjie. Die venue het sitplek vir tot 200 mense, met 'n groot dansvloer, genoeg parkeerplek is beskikbaar vir jou gaste.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 3,5 km buite Jacobsbaai, Jacobsbaai, Weskus, 7395, Wes-Kaap
  • Gaste dink Togryersvlei Wedding Venue and Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3,5 km buite Jacobsbaai, Jacobsbaai, Weskus, 7395, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhlZGY4NThlLTUwMzQtNDA2YS1hMDE2LWEzOGRkZmUyNjFkMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 3.5 km outside Jacobs Bay Jacobs Bay 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 11:00-19:00 10:00 -32.954213244502 17.928145459338

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang