Tismaree Guestfarm
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rietoog-plaas 633, Rietoog, 0000, Hardap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Tismaree Guestfarm het lieflike berguitsigte en is 3 km vanaf Rietoog, tussen Windhoek en Sossusvlei, geleë.
Die gasteplaas bied gaste 'n keuse om 'n gesinskamer met slaapplek vir 4 of die gesinskamer met slaapplek vir 7 te bespreek.
Die kamers is ingerig met dubbelbeddens en enkelbeddens, en het en suite-badkamers met storte. Gerieflikheidshalwe word linne en handdoeke voorsien. Ontbyt is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste.
Gaste kan in die gedeelde sitarea ontspan, 'n ete by die restaurant geniet, of 'n drankie by die kroeg na 'n lang dag, en die groot tuin het 'n speelgrond vir kinders. Troeteldiere kan ongelukkig nie geakkommodeer word nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Henry Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Rietoog-plaas 633, Rietoog, 0000, Hardap
- Gaste dink Tismaree Guestfarm het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rietoog-plaas 633, Rietoog, 0000, Hardap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang