Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tin Tin's Cabin

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 35, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R880 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Tin Tin's Cabin bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde eenslaapkamerwoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Langebaan. Die kompleks is ideaal geleë net 550 vanaf Langebaan-strand en strandmeer, asook plaaslike winkels en restaurante.

Die knus woonstel het slaapplek vir tot 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n klein maar funksionele kombuisie en 'n sitarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuisie is toegerus met 'n tweeplaatgasstoof met 'n ketel, 'n yskas/vrieskas, 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die sitkamer het 'n muurgemonteerde TV met sekere DStv-kanale. Die woonstel is toegerus met WiFi.

Daar is ingeboude braaigeriewe op die balkon, en gaste het toegang tot veilige parkeerplek. Langebaan bied doendinge soos, seilplankry, vlieërbranderry, roeiplankry en visvang. Club Mykonos en Casino is 6,1 km ver. Langebaan is 137 km vanaf Kaapstad, en is 'n ideale basis vanwaar jy die Weskus en alles wat dit bied kan verken.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 101 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Karen C
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic, most enjoyable stay. Close to restaurants and the beach. The best place to stay in Langebaan. Central, neat and clean. We ha...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Allen D
Saam met lewensmaat
5.0
TinTin was ons honeymoon plekkie. Ons sal dit altyd as spesiaal beskou! Ons het baie lekker gebly!
Feb 2025
Shannon I
Saam met lewensmaat
5.0
The place is very neat and tidy and such a great stay. Very peaceful and quiet. Beautiful, quiet and clean accommodation with a very fr...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Darron H
Saam met lewensmaat
5.0
Perfekte wegbreek plek. Puik diens, perfekte gasheer, veiligheid vir seker, ligging goed by alle benodighede, alles in loopafstand.
Feb 2025
Aloma J
Saam met lewensmaat
5.0
A home away from home. All the comforts and close to all amenities, especially the beach. We had a lovely stay. Our host was very welco...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Annette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 190

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Hoofstraat 35, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tin Tin's Cabin het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 880
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 880
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 35, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb61ae12f410409a526bf374e8c5162861220f6e274a8e6e7a7565613c7985e8b04a4ab14d5f2a045816a9847df16d76ef230?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag (plek vir 2) 101 5 1 5 35 Main Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.092278260484 18.03257742356

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang