Three on Taurus
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Taurus Street, Mbombela, 1200, Mpumalanga
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Three on Taurus skuil tussen die rustige Laeveld-bome en bied 'n stylvolle en rustige toevlugsoord vir tot 5 gaste in Mbombela.
Die huis beskik oor 2 slaapkamers en 'n enkelslaapbank in die leefarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en sluit 'n en suite-badkamer met 'n bad in. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n stort.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV.
Hierdie huis word omring deur die natuur en bied 'n rustige ontvlugting terwyl dit naby noodsaaklike geriewe bly. Geniet 'n oggendkoffie op die patio of verken nabygeleë besienswaardighede, alles minder as 'n uur se ry vanaf die Krugerwildtuin.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 3 Taurus Street, Mbombela, 1200, Mpumalanga
Sien meer verblyf in Steiltes Mbombela (Nelspruit) Mpumalanga
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Taurus Street, Mbombela, 1200, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang