Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Three Olives Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Winston-weg en Ireland-laan, Eldoraigne, Centurion, 0157, Gauteng
  • Vanaf R1 330 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Three Olives Guest House is in die pragtige woonbuurt Eldoraigne in Centurion geleë. Dié luukse gastehuis bied B&B en berei ook 'n tuisgekookte aandete op spesiale versoek voor.

Verblyf by Three Olives Guest House bestaan uit 5 individueel versierde kamers. Hierdie luukse kamers is ingerig met óf 'n koninggrootte-bed óf 2 enkelbeddens en elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer. Elke kamer het gratis WiFi, lugversorging, 'n slim-TV, DStv-kyk, 'n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en ander luukshede.

'n Engelse ontbyt word in die eetarea bedien. Braaipakke is beskikbaar om te koop om saam met die braaigeriewe te gebruik. Die gastehuis beskik ook oor 'n goed versorgde tuin, wasgoeddienste en gratis veilige parkeerplek op die perseel.

Die sonkragstelsel verseker elektrisiteit tydens beurtkrag.

Three Olives Guest House is naby Eldoraigne Village Winkelsentrum, Zwartkop Gholfklub, Irene Farm, Royal Elephant Hotel, Centurion Shopping, Unitas Hospitaal, Midstream Hospitaal, Zwartkop-renbaan en ander besienswaardighede binne 'n 5 km-radius.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Riana L
Gesin met tieners
5.0
Sal graag weer hier oornag. Ons sal Three Olives Guest House vir seker aanbeveel. Ons het heerlik gebly in pragtige akkommodasie en die volgende oggen...
Sien meer
Jan 2025
Marizle V
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Baie skoon en netjies en vriendelike personeel!
Jun 2024
Marlie B
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige en veilige oor bly gastehuis. Three Olives Gastehuis is 'n lieflike plek om oor te slaap, alles is mooi skoon en netjies. Ons sal definitief w...
Sien meer
Mei 2024
Marina K
Besigheidsreis
5.0
Puik. Ons het werklik baie lekker gebly. Heerlike ontbyt en baie vriendelike diens.
Feb 2024
Philip R
Saam met lewensmaat
4.6
Spacious room, excellent mattress, and pillows were just right! Ons het lekker gebly. Beste aand se slaap in 'n lang tyd! Ontbyt was smaaklik.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Hoek van Winston-weg en Ireland-laan, Eldoraigne, Centurion, 0157, Gauteng
  • Gaste dink Three Olives Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 330
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 330
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Winston-weg en Ireland-laan, Eldoraigne, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAH581CdJ8DxGbsfHj01GXzudJUQCDbZFI5fL5b6xVVXjN49KKYF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 330 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 Corner of Winston Road and Ireland Avenue Eldoraigne 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.844616575455 28.154544263754

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang